Week 10/10, ending july March
 
Events
 

 

Newsflash
 
Nedbank News
 
 
Looking Ahead

Beste klublid

Die winter is maar nie 'n lekker tyd nie en in die Vaaldriehoek is daar ook nie baie hardloop aktiwiteite op die oomblik nie. Ons tydtoetse gaan steeds aan elke Dinsdag om 17:15 by die klubhuis. Dis 'n 2km roete en jy kan besluit of jy 2, 4, 6 of 8km wil doen. Jou tyd word geneem jy kan week na week vergelyk hoe jy vaar. Kom neem gerus deel.

Groete

Hier is 'n paar landloop fotos van die byeenkoms wat op 24 Junie deur ons klub by die klubhuis aangebied was. Baie dankie aan almal wat gehelp het om die baan voor te berei en veral dankie aan Beulah wat in beheer is van landloop by ons klub.

Vir meer fotos gaan na die Nedbank Running se nasionale webwerf: www.nedbankrunningclub.co.za.

 

 
Been there, run that
 
 
Tail-end Charlie