Week 10/10, ending july March
 
Events
 

 

Newsflash
 
Nedbank News

Tydtoetse

Tydtoetse vind plaas op Dinsdae om 17:30 by die klubhuis. Tydtoetse word geod bygewoon en dit is die geleentheid waar jy jou vordering kan meet aangesien daar tyd gehou word. Die tye is op die webbladsy van die klub beskikbaar (www.nedbankrunningclub.co.za).

"Fun Run" series

Ons klub doen ontwikkeling van atlete deurdat ons 'n Fun Run Series aanbied. Verlede jaar het ons ses byeenkomste aangebied. By die eerste geleentheid het deelnemers 'n basis-medalje gekry waarop daar plek is vir vyf insetsels. By elke daaropvolgende geleentheid het deelnemers 'n insetsel gekry om op die basis te monteer. Aan die einde van die reeks was die medalje volledig en het dit die Groot 5 uitgebeeld. Hierdie jaar het ons die proses herhaal en die eindresultaat het vyf verskillende voels uitgebeeld.

Ons volgende byeenkomste vind plaas op Vrydag 4 November asook op Vrydag 25 November 2016 om 17:30 vanaf die klubhuis. Kom en geniet die ontspanne atmosfeer.

Results of the BASF 21/32km run in Vanderbijlpark on Saturday 29 October 2016

     21km  Men

           Veterans 1 Tsietsi Mokoena (Nedbank) 80:21

     32km Men

          Open 3 Sampie Mokgatla (Nedbank) 2:10:38

 

RESULTS OF OCTOBER TRACK AND FIELD MEETINGS HELD AT DP DE VILLIERS STADIUM SASOLBURG

Meeting 1: 1 October 2016

Name

Age and Event

Performance

Elme Rothman

G19 LJ

5,35

Nathan van Rooyen

B15 800m

2:11.90

Cuan Powell

B19 200m

22.30

Deon Botha

MSen 5000m

17:11,99

Meeting 2: 8 October 2016

Name

Age and Event

Performance

Luane Smith

G11 Turbo Jav

11.10

 

G11 80m

11.69

Nathan van Rooyen

B15 1500m

4:50.00

Cuan Powell

B19 400m

49,53

 

B19 100m

10.95

Musa Nkosi

B19 400m

49,63

Deon Botha

MSen 1500m

4:06,72

Dillen van Rooyen

B19 1500m

4:24.01

Meeting 3: 15 October 2016

Name

Age and Event

Performance

Luane Smith

G11 70mH

13.88

 

G11 100m

14.41

Elme Rothman

G19 LJ

5,20

Danike Perelaer

G15 800m

2:31.86

Jacques Perelaer

B15 800m

2:35.76

 

B15 200m

29.41

Nathan van Rooyen

B15 800m

2:12.70

Cuan Powell

B19 200m

21.71

Deon Botha

MSen 800m

1:54,27

Dillen van Rooyen

B19 800m

1:56.46

Meeting 4: 22 October 2016

Name

Age and Event

Performance

Luane Smith

G11 Turbo Jav

15.30

 

G11 80m

11.75

Cuan Powell

B19 400m

49,68

 

B19 100m

10.81

Deon Botha

MSen 1500m

4:01,71

 

MSen 400m

51,24

Meeting 5: 29 October 2016

Name

Age and Event

Performance

Luane Smith

G11 100m

14.74

Cuan Powell

B19 200m

21.68

Deon Botha

MSen 800m

1:51,80

 

MSen 1500m

4:06.76

 

 

 

 

 

 

 

Looking Ahead
 
 
Been there, run that
 
 
Tail-end Charlie